657.80 THB
Member Price
592.02

Product Description

Toe Pattie Peters agt jaar oud is, sterf haar ma. En 'n paar dae later gee haar pa haar weg. Om by haar anties in die Strand te gaan bly. "Dis bieter so," hoor sy hom se. "'n Kind het 'n ma nodig en sy is nog klein. Kitty en Maggie sal sorre virrie kind, daaroor hoef ek my nie te worrie nie." So begin Pattie se afskeid aan haar pa, en aan die Kaap. Uiteindelik beland sy in die Goudstad - by haar sus Dorie in mevrou Soes se losieshuis. Maar dan ontmoet sy Laki Pappasani, 'n Griek van Sparta, ambagsman van beroep. Net jammer dis die sestigerjare, en sy, Pattie Peters, klerk van beroep, is 'n kleurlingmeisie van die Strand.

Toe Pattie Peters agt jaar oud is, sterf haar ma. En 'n paar dae later gee haar pa haar weg. Om by haar anties in die Strand te gaan bly. "Dis bieter so," hoor sy hom se.

Available to Order

Usually dispatches within 3-4 weeks

While every attempt has been made to ensure stock availability, occasionally we may run out of stock at our stores.

Free domestic shipping on orders over 1,200.00THB

Discount is applied at checkout.

Recently Viewed Items

Related Products